Weber Se Beste Braai Boek

R 260.00R 369.00

This product is unavailable

SKU: 33997501-NONE

Weber het dit weer reggekry! Weber se beste braaiboek is presies wat jy verwag van die wereld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en 'n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei. Vir nuwe braaiers verskaf die inleiding kundige advies om die vier's (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om 'n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto's om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in texas-styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.

What's in the box
1x Book

Delivery Options

We currently offer 2 delivery services for our customers:

1) Courier Delivery to your nominated home or business address - FREE

OR

2) Pargo Click & Collect to 2,500 locations, countrywide - FREE

Returns & Refunds

Delivery

  • Please note that delivery can take between 5 and 7 working days.

Refunds & Returns

  • In the event that a REFUND is due to a customer please note that refunds can take up to 10 days to reflect and will be issued via payment gateway used at checkout.
  • Refunds will only be issued once the items have been returned.